| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Ontdek hoe om God se Teenwoordigheid op 'n kragtige, verfrissende manier te ervaar in jou stiltetyd met Die Goddelike Geheim.
In hierdie klassieke oordenkings deel Andrew Murray die geheime wat hy in sy eie stiltetyd saam met God ontdek het. Deur hierdie geheimenisse te ontsluit, kan jy God se vertroostende Teenwoordigheid, sy antwoorde op gebed, die leiding van die Heilige Gees en vrede te midde van die storms van die lewe ervaar.
Hardeband
Geskenkinskrywing binne
Condition: Good