| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
IL de Villiers se gewilde rubriek in Sarie het gereeld verskyn van 1976 tot 1983. Die goeie sal lewe, is 'n finale keur uit die diƩ essays en enkele latere stukke.
Soos in sy vorige bundels bespreek hy 'n verskeidenheid van onderwerpe, vrees, liefde, lyding, eensaameheid, twyfel, hoop en ook wanhoop