Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe 1984 Tafelberg uitgewers. Hardeband met stofomslag. Stofomslag is effens verweer en het merke aan. Inskripsie voor in boek. 115 bladsye. 'n Keur van Izak de Villiers se essays wat in die Sarie verskyn het tussen 1976 - 1983. Versending R25 in RSA