Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Net toe Justin dink sy woeste week kan nie woester word nie, bereik hy 'n nuwe laagtepunt. 'n Onderaardse ontbering. Op die bodem van 'n gapende gat. Die donkerste, diepste dieptes. Maak jou reg vir 'n bibberboud-belewenis!"