Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Gordyn effens Opsy geskuif (The Vision) deur David Wilkerson Profesie van die eindtyd
Voorspellings van verwoestende natuurverksynsels, moord, woede, angs, ekonomiese onstabiliteit word deur David Wilkerson oor die einde van die mensdom wat op Bybelse tekste gebaseer is voorspel… “Met die oog op ’n skokkende Openbaring van die waarheid waarvan u ’n bevestiging sal kry deur u koerant daagliks te lees.”
Vertaling: JA Terblanche (The Vision)
Evangelie Uitgewers, EERSTE UITGAWE, 1975, 114P.
Toestand: Sagteband, naam van vorige eienaar op skutblad uitgewis, merke op skutblad en agterste blad, maar verder stewig en skoon.
Posgeld R23