R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die vervolmaking van die sianiedproses skep 'n goue era vir Johannesburg. Goud vloei weer en die stad se pioniers werf vir hulle die status van Goudbaronne. Karel, Deborah en Kit is steeds vasgevang in gramskap, verworde liefde en passies wat met die verloop van die jare galsterig raak. Karel se onvermoë om die liefde van sy vrou te herwin maak die lewe vir hom onuithoudbaar. Die oorlog laat diep letsels op Deborah, en haar liefde vir Kit sit in haat om, terwyl hy, steeds hunkerend na Deborah, raak weereens betrokke by die intriges van die Mannheim familie. Victoria Malloy en Kurt Mannheim is egter onaangeraak deur die vete tussen hulle families en raak halsoorkop verlief; met jeugdige bravade durf hulle elke struikelblok aan, maar op die vooraand van die Eerste Wêreldoorlog eis hulle voortvarendheid 'n duur prys...*Corners bumped.*