Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Kyk dieper as die pluim van die see se maanhaar en jy ontdek daar n gans ander Skepping!
Dis die wêreld van die seesterre, van krappies en perlemoen. Dis die wêreld van die krewel en die kreef, met troppe brose goedjies tussenin. Daar is die kleinvis en ook die rowers die slagters van die see wat so vreesloos aanval. In hierdie wêreld hou die dolfyn.
In die wolk van skuim skiet die dolfyn by die wyfie verby. Vry bo die golwe dans hy op die maat van die seesuising na haar toe Hulle liggame glim in die flou oggendstraling, die wind fluit langs die weglê van hul vinne voordat hulle in uitbundige lentespel deur die water na onder boor
In Die Goue Kudde is verhaal en feitelikheid oor die dolfyne so ontroerend ingeengeweef, dat die uitgewers glo die leser hou hier in sy hand die Uit oerwoud en vlakte van die see