Die Goue Protea - Mikro Die Goue Protea - Mikro Die Goue Protea - Mikro Die Goue Protea - Mikro Die Goue Protea - Mikro
Die Goue Protea - Mikro Die Goue Protea - Mikro Die Goue Protea - Mikro Die Goue Protea - Mikro Die Goue Protea - Mikro

Die Goue Protea - Mikro

Secondhand 1 available
R48.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
684368256

Toestand : Goed.

Tweede druk, Tafelberg, 1982, Hardeband  - Jeugroman - 130pp. Vorige Biblioteek-eksemplaar.

"Mamma, en Estelle was kaalbene en haar voete was vuil, Mamma, en sy het vir hom weggehardloop. 

Ewe onskuldig het klein Ansie aan die eettafel van die ontmoeting tussen haar suster en Henk Hugo vertel, heeltemal onbewus van die verleentheid wat sy Estelle veroorsaak. Want toe die vreemde seun uit die Kaap so onverwags daar langs die bergstroompie op sy bont perd verskyn, was Estelle meteens pynlik bewus van haar kort rokkie, haar kaal voete, ag sommer alles!

n Paar dae later, toe die nuwe skooljaar begin, word daar n uitdaging aan Estelle en die ander Landsdiensmaats gerig: hulle moet die goue protea soek. Die meeste mense dink dat hierdie pragtige protea al uitgeroei is, maar oom Ernst, hul leier, meen dat daar nag n paar op onherbergsame plekke in die Grootwinterberg groei.

Estelle is vuur en vlam oor die voorstel. Sy en haar broers het mos ast ware in die berg grootgeword. Nou sal daardie Kaapse meneertjie darem sien wat ,,ou plaasmeisies kan doen.

As n mens egter ampertjies sewentien is, is n ek-sal-jou-wys-speletjie nie meer so interessant as toe jy sewe jaar oud was nie. Dan vind jy, soos Estelle, met pynlike verwondering hoe die lewe eensklaps kan verander. Die goeie maats van die verlede is nie meer dieselfde nie; jou verhouding tot hulle is anders, meer ingewikkeld. Dit is soos oom Wim, die wyse kluisenaar wat alleen in sy berggrot woon, gesê het: Diegene wat begin het om die goue proteas van die lewe te soek, moet soms na die uithoeke van eensaamheid en smart gaan om hulle te vind.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Add to cart

Similar products

Don't miss out on the latest deals!