Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Die graf van Amenosis
Author: Allen Sharp
Publisher: Tafelberg
Year: 1991
Number of pages: 92
ISBN: 9780624029311
Synopsis: Kan jy 'n oorlog voorkom en 'n raaisel so oud soos Genesis oplos? 'n Snuffelstorie is 'n storie met 'n verskil, want jy, die leser, kies self wat volgende moet gebeur.Jy is 'n verslaggewer, en jou koerant het jou na Egipte gestuur om 'n berig te skryf oor 'n berugte wapensmokkelaar. Terwyl jy op sy spoor is, kom jy op iets baie meer opwindend af, wat jou na die graf van 'n prins van Ou Egipte lei - en net omdat jy in Ali Ben Joesoef se winkel belang gestel het in 'n beeldjie van die Egiptiese god Anubis.Kan jy al die leiderade opvolg, die regte keuse doen en die geheim van die fabelagtige graf oplos? Kan jy dit alles doen en met jou lewe daarvan afkom?
Condition: Ex-Library
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.See more of our books at