Die Grafdigter

Die Grafdigter

New 7 available
Indicative market price: R350.00
R310.00
11% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781776380930
Bob Shop ID
653534540

About Die Grafdigter By Gerda Taljaard

Soms lê ek in my bed, my lyf opgekrul om herinneringe aan hom, totdat dit voel asof die woonstel se dak oplig en die mure wegval en ek omhels word deur die nag se fluweelsagte duisternis. Dan dryf ek uit my lyf, tot in die buitenste ruim waar my ouers glo al vir dekades lank saam met ruimterommel en stukkies meteoriet, al om en om 'n hemelliggaam sweef.

 Op my boekrak staan 'n geraamde foto van hulle, geneem net voor hul laaste ruimtesending. Hul gesigte is stroef, asof hulle geweet het dit is hul laaste missie. Of dalk het hulle net in die son gekyk. Mila Kozlowa is 'n Moskouse psigoterapeut wat tydens beradingsessies sit en fantaseer oor geroosterde salm en seks. Sy dink ook aan haar kinderjare sprokiesagtige besoeke aan 'n afgeleë hut in 'n berkewoud saam met haar ouma Babusja.

Nou is Babusja oud en verswak en Mila is verantwoordelik vir haar. Wat steek haar ouma vir haar weg? Waar is Mila se ouers? Het hulle regtig tydens 'n ruimtereis verdwyn? Intussen ontmoet Mila 'n Suid-Afrikaner wat sy oorlogtrauma met haar deel en kort voor lank begin die skeidslyn tussen werklikheid en fantasie vervaag. Waar eindig die droom en begin die realiteit? En vir hoe lank kan 'n mens jou eie leuens glo?

 

 

Add to cart

Recently viewed

See more
North vs South 2 x Signed Programmes, details below
Secondhand
R200.00 1 bid
Unbranded Generic Body Cap for Canon EOS-M Camera
Secondhand
R60.00
86% OFF
ITALY 2001 - Priority Mail - Self-Adhesive COMPLETE BOOKLET - FINE MINT
Secondhand
R75.00 R520.00
LENTH DEO 250ML MASCULINE INTENSE
New
R49.96

Similar products

Arena vir die Liefde - Vera Wolmerans - Roman met die sirkus lewe as agtergrond
Secondhand
R35.00
Die for me - Amy Plum
Secondhand
R25.00
Op die Sonpad PH Nortje
Secondhand
R60.00
7% OFF
Die dood van Rachel April
New
R325.00 R350.00