This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by Waveren27212

Similar products

Die Groenkloof-Rabies Vyf reise deur Johan Krige
R380.00
Beroemde Vyf, Die: Vyf en ’n tweede avontuur (2) - Blyton, Enid (vert. deur Ame
R240.00
Die goue seun, die lewe en werk van Uys Krige deur J.C. Kannemeyer
R99.00
Witboy in Afrika: Reise Deur Die Donker Kontinent - Deon Maas
R165.00
Die Groenkloof-Rabies  Vyf reise deur Johan Krige Die Groenkloof-Rabies  Vyf reise deur Johan Krige Die Groenkloof-Rabies  Vyf reise deur Johan Krige
Die Groenkloof-Rabies  Vyf reise deur Johan Krige Die Groenkloof-Rabies  Vyf reise deur Johan Krige Die Groenkloof-Rabies  Vyf reise deur Johan Krige
Closed

Die Groenkloof-Rabies Vyf reise deur Johan Krige

1 was available / new
R380.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
641669496

2017 eerste uitgawe hardeband met 296 bladsye nuut en ongelees.

Die Groenkloof-Rabies (2017) is n historiese samevatting van dokumente wat die verhaal van die skrywer, Johan Krige, se voorsate uitlê. Die boek is in vyf reise verdeel wat die verhaal van die Rabies en hoe hulle na Suid-Afrika toe gekom het, uiteensit.

Die verhaal begin in Leipzig, Duitsland, in 1695 met die geboorte van Christiaan Rabè n meulenaar se seun wat later in sy lewe as n soldaat van die VOC na Suid-Afrika reis en in die jaar 1723 in Kaapstad aan wal gaan. Reise twee tot vier fokus op Christiaan Rabè se nageslag en hoe hulle verder noord reis om n nuwe bestaan as vee- of gewasboere te maak. Hierdie deel van die geskiedenis vorm hoofsaaklik deel van die Voortrekkers se geskiedenis. Dit word vergesel van datums en historiese dokumente oor die Slag van Bloedrivier, die groeiende mag van die Britse kolonialiste en die Anglo-Boereoorlog.

Daar word egter ook gefokus op die mense, natuur, verkillende kulture en toerusting wat tydens die 1700s tot 1886 gesien kon word. Voorbeelde hiervan is hoe die ossewaens gelyk het, hoe die Voortrekkers daarmee tot in die berge kon reis, en die voorsorg wat hulle moes tref met die afdraandes. Daar word verder inligting verskaf oor die diere- en plantelewe en verskillende inheemse Afrika-groepe soos die Khoi-Khoi, die Boesmans en die Koranna wat hulle op hul reise teëgekom het. Daar word ook gefokus op die Voortrekkers se kultuur en verskynsels soos kinderspeletjies en tradisionele Duitse of Nederlandse liedjies.

Die historiese samevatting sluit af met reis vyf wat bestaan uit die uiteensetting van die laaste Rabès (teen hierdie tyd bekend as die Rabies). Hierdie laaste Rabies staan bekend as die Groenkloof-Rabies, omdat hulle n familieplaas in die Vrystaat met die naam Groenkloof gehad het. Die titel van Krige se boek verwys dus na hulle, wat hierdie gesin die kern van sy historiese samevatting maak. Die kern van die boek fokus dalk hoofsaaklik op hierdie gesin van tien (n moeder en haar nege kinders) omdat die meerderheid briewe, historiese dokumente en voorwerpe deur hierdie gesin bewaar is. Krige word ook uit hierdie gesin gebore as die kleinkind van Meks Rabie, die oudste dogter van die nege kinders.

Recently viewed

See more
Kaufmann Butt Hinge Ball Bearing 100 Mm Bp(pair)
R96.59
Mens en werk. H. van Riessen (Christelike wysbegeerte van die Wetsidee) Nederlands
R90.00
Rocky Garden Aquarium Decoration | Realistic Rock Fish Tank Ornament (20x12x16cm)
R220.32
69% OFF
3L Electric Meat Grinder Stainless Steel Meat Mixer Food Chopper
R360.00 R1,156.00