R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hardeband met 310 bladsye. Nasionale Pers 1948. Die boek is stewig gebind, MAAR die rugkant toon heelwat bruin vlekke. Daar is ook vlekke op die voorblad - sien foto. Op buitekant van agterblad is 2 optelsomme met `n pen geskryf. Aan die binnekant van die voorblad is met rooi vetkryt geskryf. Op die voorkant van die voorste skutbladsy is die eienaar se naam en adres en die titel van die boek in ink geskryf. Daar is ook berekenings in potlood en ink op die skutbladsy. Op agterste skutbladsy is vorige eienaar se naam en adres weer in ink geskryf. Aan die voorkant van die bladsye is `n watervlek wat geleidelik kleiner word tot bladsy 144. Origens is boek binne skoon en stewig gebind. Daar is heelwat S&W foto`s en diagramme.