Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Grondleggers van Rewolusionere Oorlogvoering deur HR Lass. A5, hardeband, 175 bls. Buiteblad effens verweer, verder goeie toestand.
Handel onder andere oor Mao Tse-tung, Vo Nguyen Giap en Ché Guevara. Dis slegs nodig om die eerse paar bladsye van hierdie boek te lees om te besef van watter aktuele en dringende belang rewolusionêre oorlogvoering vandag is.Ten einde die verdere opmars van die Kommunistiese wêreldmagte te stuit moet hulle strategie herken en bestudeer word...