Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
n Goed gekose aanhaling kan die sout van enige toespraak wees.
Die Groot Aanhalingsboek word lank reeds erken as die standaardbron vir aanhalings in Afrikaans, en nou is hy nóg groter en nuttiger. Meer as 4000 aanhalings oor amper 600 bladsye wat strek van die insigte van vroeë denkers tot die kwinkslae van vandag.
ISBN: 9780798148139
Pages: 608
Paperback
Human & Rousseau, 2007
First edition
Good condition; cover has some small creases
B78