Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Netjiese hardeband met ligte randskade en 'n paar skeurtjies aan die stofjas. Die goudbruin blankos aan weerskante van die teksblok is met kleefband beskadig. Die stofjas is met kleefband aan die boek vasgeplak.
Uitgewer : Human en Rousseau
1e Uitgawe, 1983
Taal : Afrikaans
Hardeband : 380 bladsye
Afmetings : 255 x 180 x 45 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik