Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
eerste uitgawe 1983 hardeband met stofomslag 380 bladsye, die stofomslag is ietwat verweerd- merkies en n skeur aan die voorkant teen die rugkant(sien foto onder),die hardeband is goed, een of twee klein merkies in boek, die teks is skoon en die binding goed- geen oorsese versending
Neem, asb kennis dat ek voortaan elke skoolvakansie vir die hele vakansie uitstedig is en dus nie in daar die tyd sal pos nie