Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1983. Hardeband met stofomslag. Goeie toestand. Die stofomslag is effens verweer. Onderste rante van hardeband toon rakgebruik. Meer as 1kg.
Afbeeldings van die familiewapens wat deur Suid-Afrikaanse families gebruik is in swart en wit en ook in kleur. Die handskrifte van verskeie stamvaders word ook in die boek vertoon. Hulpmiddel vir die genealoog.