Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die boek bevat die verhale van bekende Suid-Afrikaanse helde en groot figure soos Racheltjie de Beer, Shaka Zulu, Dirkie Uys en natuurlik die held met die beste naam ooit: Wolraad Woltemade.
Die teks word vergesel deur pragtige illustrasies.