Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
eerste uitgawe 1964 hardeband met stofomslag 144 bladsye, die stofomslag is ietwat versweerd of twee merkies en skeurtjies, die hardeband is goed, naam voor in boek, geel sellotpe merke voor en agter in boek - sien foto onder, paar vlekkies in boek, pen onderstreep op n paar bladsye, die binding is goed, geen oorsese versending