Toe die eerste trekboere die berge tussen die Boland en die Karoo oor is op soek na nuwe weiding vir hulle aangroeiende veetroppe, het die doodsklok begin lui vir die Khoi-Khoin wat so lank die heersers oor die uitgestrekte vlaktes was.Aan die hand van die lotgevalle van die vrou Keas, wat die witmense se lewenswyse leer ken en aanvaar het, maar dan na haar volk probeer terugkeer en ontdek dat hulle tot ondergang gedoem is, teken Jan Rabie in Die groot anders-maak die sedelike en fisieke verval van n trotse ras en eiesoortige lewensvorm wat nie kon staande bly teen die invloede van die nuwe intrekkese nie. Die hele verwikkeldheid van ons vroe geskiedenis krisalliseer hier - Kriterium Die groot anders-maak - Jan Rabie. . ISBN 9780798144285

Title: Die groot anders-maak
Author: Jan Rabie
Number of pages: 155
ISBN: 9780798144285
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever