This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Terug na Kommando Avonture van Willie Steyn en vier ander krygsgevangenes
Secondhand
R900.00
Die groot gryse deur Anna M Louw
Secondhand
R120.00
Ontsnap! Boerekrygsgevangenes Se Strewe Na Vryheid
New
R350.00
Die Boere-Offisiere 1899-1902 -- Jacques Malan
Secondhand
R1,150.00
Die Groot Boere-ontsnapping - Willie Steyn
Sold

Die Groot Boere-ontsnapping - Willie Steyn

Secondhand 1 was available
R165.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT7031
Bob Shop ID
431112248

 Die Groot Boere-ontsnapping - Willie Steyn - 2015 - Sederberg - Sagteband soos nuut.

'n Eerstehandse weergawe van wat ongetwyfeld die grootste ontsnappingsveraal van die Anglo-Boereoorlog is.
Hy was een van seshondred Boere wat per skip na die eiland van Ceylon gestuur is om daar in die Diyatalawa-kamp geïnterneer te word. Die skip was op 'n donker, maanlose nag in die hawe van Colombo vasgeanker toe Steyn en vier van sy mede-gevangenes een-een met 'n tou in die water afsak terwyl Britse soldate om die skip patrolleer. Die 'vyf swemmers' (soos president Paul Kruger hulle later beskryf het) is deur 'n offisier van 'n Russiese skip uit die see opgepik en aan boord geneem.
Die Russe het die Boere met eer bejeën en beskerm, ook nadat hulle by Feodosia in die Krim aan wal gegaan het. Van daar is hulle na St. Petersburg, Berlyn, Utrecht, Den Haag en Amsterdam. Ná 'n kort verblyf in Amsterdam, het hulle onder skuilname op 'n Duitse skip van Hamburg na Duits-Suidwes-Afrika gevaar. Met groot moeite het hulle van daar teruggekeer na Suid-Afrika, waar Sreyn gedurende die guerrilla-fase van die oorlog by Maritz en Smuts se kommando's in die Kaapkolonie aangesluit het.
Steyn eindig hierdie boeiende verhaal met 'n humoristiese weergawe van die konsternasie toe die Britse offisiere in Colombo ontdek het dat vyf van hulle gevangenes ontsnap het - iets wat hulle nooit gedink het moontlik was nie.

Recently viewed

See more
Dell Latitude D620 D630, Dell Precision M2300 - 11.1V Replacement Laptop Battery
New
R849.00
QP Design Juggerknot Mr /O ring pack
New
R130.00
37% OFF
All in One Scarf, Hat and Gloves Extra Soft and Fluffy for Outdoor lovers and Students
New
R599.00 R949.00
3-in-1 Craft Punch Board for DIY Envelopes
New
R449.00

Customer ratings: 1 ratings

a Pleasure to deal with. Thanks
01 Oct 2019