This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27707

Similar products

Die Groot Afrikaanse Aanhalingsboek
Secondhand
R300.00
Staatsopvattings van die Voortrekkers en die Boere
Secondhand
R90.00
God En Die Gode Van Egipte - In die voetspore van die onsienlike... - Willie Esterhuyse
Secondhand
R85.00
GROOT BOERE ONTSNAPPING - STEYN,W
New
R280.00
Die Groot Boere-Ontsnapping - Willie Steyn Die Groot Boere-Ontsnapping - Willie Steyn
Die Groot Boere-Ontsnapping - Willie Steyn Die Groot Boere-Ontsnapping - Willie Steyn
Sold

Die Groot Boere-Ontsnapping - Willie Steyn

Secondhand 1 was available
R155.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
592498429

2015 sagteband met 168 bladsye in mooi toestand.

Hierdie boek is Willie Steyn se eerstehandse weergawe van wat ongetwyfeld die grootste ontsnappingsveraal van die Anglo-Boereoorlog is. Hy was een van seshondred Boere wat per skip na die eiland van Ceylon gestuur is om daar in die Diyatalawa-kamp geïnterneer te word. Die skip was op 'n donker, maanlose nag in die hawe van Colombo vasgeanker toe Steyn en vier van sy mede-gevangenes een-een met 'n tou in die water afsak terwyl Britse soldate om die skip patrolleer.

Die bekoring van Willie Steyn se persoonlike weergawe lê in die onderbeklemtoning en die feitlike eenvoud daarvan. Hy probeer homself nie as 'n held voorstel nie en maak geen aanspraak op roem nie, maar die intensiteit en krag van die vertelling verhoog namate dit ontvou. Vanaf die oomblik dat hy op die slagveld gevange geneem word, het Willie Steyn een doel voor oë: Hy gáán ontsnap. Die leser word bewus van hierdie dwingende dryfkrag, en leer Willie ken as 'n ongebonde gees, wat selfs in gevangenskap nooit sy brandende begeerte en vasberadenheid om tot die stryd terug te keer, verloor nie.

Deneys Reitz - skrywer van Kommando en bekend vir sy eie dapperheid - het in 1903 Steyn as 'een van ons dapperste burgers' beskryf, en sy ontsnapping as 'n daad 'sonder weerga in die geskiedenis van ontsnapping' genoem.

Recently viewed

See more
007 - For Your Eyes Only (1981) - Blu-Ray
Secondhand
R100.00
PS4 - Assassins Creed Origins
Secondhand
R245.00
NEW AGE SECONDHAND - DRURY
Secondhand
R155.00
Our responsibility
Secondhand
R250.00

Customer ratings: 1 ratings

Everything arrived next day in great condition! Quick and efficient with good communication! Very happy!
05 Sep 2023