Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days
Nou kan kinders die Ou-Testamentiese stories op 'n vermaaklike en kreatiewe ma-nier leer ken.
Die 34 stories in Die groot Bybel vir klein hartjies (OT) Inkleur-en-aktiwiteitsboek bied elk 'n
· mini-weergawe van 'n bekende Ou-Testa-men-tiese storie
· bladsy om in te kleur
· aktiwiteit om te voltooi
Die aktiwiteite, geskik vir kinders tussen 5 en 8 jaar oud, sluit in: ontsyfer die geheime boodskap, verbind pasmaats, soek woorde, soek verskille en nog vele meer. Die antwoorde kom agter in die boek voor
Die stories en meegaande aktiwiteite sal ver-seker dat kinders 'n fees het terwyl hulle meer leer van God se Woord.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel Big Bible, Little Me Old Testament Coloring and Activitiy Book.
Summary | Leer ken die Ou Testament deur bondige stories en opwindende aktiwiteite. Nou kan kinders die Ou-Testamentiese stories op 'n vermaaklike en kreatiewe ma-nier leer ken... |
Author | Agnes De Bezenac (Author), Salem De Bezenac (Author) |
Publisher | CUM |
Release date | 20161101 |
Pages | 74 |
ISBN | 1-4316-1651-6 |
ISBN 13 | 978-1-4316-1651-0 |