Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
~ DIE GROOT BYBELSE PRENTEBOEK ~
MET BYPASSENDE SKRIFGEDEELTES
Baie groot boek - 424mm x 310mm
Uitgegee in 1956 ter gedagtenis aan die eerste druk van die Heilige Skrif.
Anno Domini 1456
Met prente van die beroemde kustenaars Hoet, Houtbraken & Picart.
Uitgegee deur Vereenigde Protestante Uitgewers.
Die boek het rak-verweer en klein merkies aan die buiteblad, binne nog pragtig skoon, bind baie goed. 207 Bladsye.