Die Groot Drie

Die Groot Drie

New 28 available
Indicative market price: R230.00
R59.00
74% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781776090181
Bob Shop ID
594316749

Die Groot Drie bied 'n sonderlinge blik op die opkoms, hoogbloei en uiteindelike ondergang van Afrikaner-nasionalisme vanuit die perspektief van drie wereldklas-satirici: D.C. Boonzaier, T.O. Honiball en Fred Mouton.

Die Burger is in 1915 in die lewe geroep om as mondstuk te dien vir Afrikaners wat aan die begin van die 20ste eeu op hul kniee gedwing is deur die Anglo-Boereoorlog, verstedeliking en grootskaalse armoede. In die eerste honderd jaar van die koerant se bestaan het net die drie kunstenaars diens gedoen as spotprenttekenaars. Boonzaier het skerp en raak aanvalle op opponente van die Nasionale Party geloods, en die karikatuurkuns ten volle bemeester; die veelsydige Honiball het lesers se empatie gewek met sy speelse styl; en Mouton se uitbeelding van tipies Suid-Afrikaanse tonele het van hom 'n gewilde humorskepper en belangrike meningsvormer gemaak.

In hierdie boek gee Francois Verster, Naspers se maatskappy-argivaris, 'n onderhoudende historiese oorsig van die bydrae wat elk van die spotprenttekenaars gelewer het. In hierdie boek gee Francois Verster, Naspers se maatskappy-argivaris, 'n onderhoudende historiese oorsig van die bydrae wat elk van die spotprenttekenaars gelewer het.

Add to cart

Recently viewed

53% OFF
Exposing Witchcraft in the Church - Rick Godwin
Secondhand
R150.00 R320.00
40% OFF
Mitsubishi Mirage (1998 to 2003) Service Manual (E-book)
New
R59.99 R99.99
Union 1/4 Penny 1942
Secondhand
R45.00
Guns n Rose : Use Your Illusion 1 : CD
Refurbished
R60.00 No bids

Similar products

Geillustreerde Wereldgeschiedenis in Drie Delen, Deel III - Dr. Eugen-Th. Rimli (editor)
Secondhand
R180.00
Die Groot Kwilt - Moolman, Nico
New
R179.00
S.A. Politics Unspun - Paperback - Stephen Grootes
Secondhand
R60.00
EINDE VAN 'N GROOT PARTY: 'N VRYSTAATSE PERSPEKTIEF OP DIE (N)NP
Secondhand
R190.00