Die Groot Gedagte: Abstrakte Weefsel van die Kosmos - Gideon Joubert Die Groot Gedagte: Abstrakte Weefsel van die Kosmos - Gideon Joubert
Die Groot Gedagte: Abstrakte Weefsel van die Kosmos - Gideon Joubert Die Groot Gedagte: Abstrakte Weefsel van die Kosmos - Gideon Joubert

Die Groot Gedagte: Abstrakte Weefsel van die Kosmos - Gideon Joubert

Secondhand 1 available
R160.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
654134689

Die Groot Gedagte is 'n 1997 nie-fiksie boek deur Gideon Joubert wat handel oor die ontstaan van die heelal en die rol wat God daarin gespeel het. Joubert was nie 'n wetenskaplike nie, en die boek is gevolglik op leke gemik, maar hy het met sy joernalistieke agtergrond hoofsaaklik op wetenskaplike feite staat gemaak om sy argument te ondersteun dat daar 'n God is wat die heelal tot ontstaan gebring het en ewolusie aan die gang gesit het. Hiervoor het die boek in 1998 die Insig-prys vir nie-fiksie verower. Van die inhoud en argumente is vanselfsprekend omstrede omdat dit op godsdienstige veronderstellings berus, maar Joubert se bydrae met Die groot gedagte is positief in Afrikaner-Christelike kringe ontvang. Die boek is in 1998 met die Andrew Murray-prys vir geestelike literatuur bekroon.

Die Groot Gedagte het teen Oktober 2010 meer as 32 000 eksemplare verkoop.

ISBN: 9780624035435

Pages: 333

Paperback

Tafelberg, 1997

Good condition; Ink Ownership inscription inside

B14


Add to cart

Recently viewed

See more
Battlefield 3(PS3)
Secondhand
R250.00
For OPPO Reno10 Pro 5G 10pcs Original Back Camera Lens
New
R253.53
Birthday Mug
New
R167.00
Jigsaw blade metal t-shank 21tpi t118a
New
R180.66

Similar products

Van die Aarde na die Sterre: Deel 1: Die Aarde en die Maan | C. J. Langenhoven
Secondhand
R150.00
Die Invloed van Verskillende Wisselboustelsels op die Voorkoms van - Dept Landbou. SB, 1e Uitg. 1957
Secondhand
R100.00
Die Groot Gedagte: Abstrakte Weefsel van die Kosmos - Gideon Joubert [INSCRIBED BY AUTHOR]
Secondhand
R170.00
Boiling point - Leonie Joubert
New
R163.00