| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |

Tafelberg 1998 (4e druk). Sagteband met 333 bladsye. Die boek is in 'n baie netjiese toestand. Naam van vorige eienaar voor-in geskryf. Posgeld na enige plek in SA is R20