Die Groot Gedagte (Gideon Joubert)

Die Groot Gedagte (Gideon Joubert)

Secondhand 1 available
R160.90
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
RM52482
Bob Shop ID
649618068

Die Groot Gedagte (Gideon Joubert)

  • Author: Gideon Joubert

Condition & Size

  • Size: Large
  • Book Type: Paperback
  • CAI Condition Score: 7/10.
  • CAI Condition Description: Very Good

About This Book

Die eerste omvattende sterrekunde-boek om in Afrikaans te verskyn, het onmiddellik by publikasie groot opslae gemaak en het sedertdien meer as 30 000 eksemplare verkoop. Dit word pakkend aangebied vir kenners én leke, en danksy die maklik verstaanbare taal word uiters ingewikkelde begrippe en teorieë toeganklik._x000D_\n_x000D_\nVan die agterblad:_x000D_\n_x000D_\nHier staan ek in 'n heelal van dooie atome. Ook in my liggaam is nie 'n enkele lewende atoom nie. Maar ek lewe. Wat is lewe? Waar kom dit vandaan en hoe het dit ontstaan? Ek, 'n stukkie dooie heelal met 'n bewussyn, wat dink, 'n stukkie van die heelal wat na homself kyk en oor die betekenis daarvan wondeer verstaan._x000D_\n_x000D_\nWat is werklikheid? Wat is waarheid? In hierdie boek probeer die skrywer in die lig van die jongste ontdekkings oor die kosmos en die kwantumfisika antwoorde op hierdie en ander vrae kry._x000D_\n_x000D_\nDie boek het 'n grootse opset en beslaan drie dele: die makrokosmos, die mikrokosmos en die holistiese kosmos. Vir die eerste keer word die jongste kennis oor die kosmologie in verstaanbare Afrikaans op pakkende wyse vir beide die kundige en onkundige leser aangebied. Geen wiskundige of fisikakennis is nodig om die gevorderdste kwantumfisika en kosmologiese wonders te verstaan nie._x000D_\n_x000D_\nEn wat van God? Fisici wonder waarvandaan alles kom, en hoekom die natuurwette so klaarblyklik beplan is om lewe, en ons,  moontlik te maak. "Dit is 'n beplande opset," het Albert Einstein gesê. Die skrywer wy 'n hoofstuk aan wetenskaplike en metafisiese argumente oor waarom die heelal nie toevallig kon gebeur het nie, maar klaarblyklik deur 'n Voorsienigheid beplan is.D_\nProf. Gawie Cillié skryf oor die boek: "Wetenskaplikes praat hul eie besondere taal, en dit is bokant die koppe van die gewone mens Maar nou het die oud-joernalis Gideon Joubert na vore gekom met 'n eerste poging in Afrikaans om die kloof te oorbrug."_x000D_\n_x000D_\n"Ek kan die poging net met een woord beskrywe, briljant. Ek het die manuskrip met stygende belangstelling en entoesiasme gelees._x000D_\n_x000D_\n"Joubert verstaan die kuns om selfs ingewikkelde begrippe in 'n helder leesbare trant weer te gee. 'n Besondere kenmerk van die boek is hoedat die skrywer telkemale die wetenskaplikes in hul eie woorde laat praat. 'n Mens maak byvoorbeeld kennis met die uitsprake van Albert Einstein en sy hedendaagse opvolger, Stephen Hawking, waarmee hulle hul eie groot ontdekkings begroet het._x000D_\n_x000D_\n"Die Groot Gedagte is nie maar net n weergawe van die belangrikste ontdekkings op die gebied van die sterrekunde, die fisika en verwante wetenskappe nie; dis ook nie 'n opsomming vandie verlede gesê het, of wetenskapskrywers in ander tale oor die kosmologie te boek gestel het nie._x000D_\n_x000D_\n"Joubert het daarin geslaag om ook sy eie stempel op die weergawe van die verhaal van die heelal af te druk."

Add to cart

Recently viewed

See more
67% OFF
1pc Red For Samsung Galaxy S21 FE 5G Phone Cases
New
R321.00 R962.00
1938 Egypt Airmail Stamps Set (3 x Used, 1 x Mint)
Secondhand
R150.00 No bids
Let Me Be Frank With You (Hardcover) - Ford, Richard
Secondhand
R100.00
Stamps On paper Mixed
Secondhand
R5.00 No bids

Similar products

Gideon : Russell Andrews (Paperback)
Secondhand
R45.00
Die Moordenaar - Konsalik
Secondhand
R60.00
Gideon`s sword by Preston and Child
Secondhand
R40.00
In a burning sea - JOUBERT,M
New
R315.00