Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Mense wonder dikwels oor verskeie aspekte van die Christelike geloof. Die Groot Geloofswoordeboek deur prof Adrio König is ¿ baie nuttige naslaanwerk wat ¿ betrokke en uitdagende verduideliking bied van meer as 500 geloofswoorde