This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Lyfwag die Banneling - Louw, Anna M.
Secondhand
R155.00
Die Onverdeelde Uur / Anna M. Louw
Secondhand
R35.00
Die Groot Gryse
Secondhand
R100.00
DIE GROOT GRYSE BY ANNA M LOUW
Refurbished
R29.00
Die Groot Gryse - Anna M. Louw
Sold

Die Groot Gryse - Anna M. Louw

Secondhand 1 was available
R65.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT5438
Bob Shop ID
221702570

 Die Groot Gryse - Anna M. Louw - 1968, eerste uitgawe -Tafelberg - Hardeband met stofomslag: toon ouderdomsverwant verweer - Intern: een boodskap, verder skoon en stewig.

Hierdie boek is ‘n histories roman waarin feit en verbeelding, werklikheid en fiksie maasterlik saamgeweef is, met ontsag vir die historiese waarheid, met fyn aanvoeling vir atmosfeer en die innerlike lewe van die mens en met besondere filosofiese siening en insig. Paul Kruger, die hooffigguur, is die laspunt waar al die panele van ‘n groot waaier van gewone en buitengewone mense, opsienbarende gebeure en bekoorlike klein insidente bymekaarkom en op heel besondere wyse voor ons opval.

Hier is geen verheffing van ‘n volksheld tot ‘n smeltlose heilige nie, hier is net ‘n eerlike uitbeelding van Paul Kruger as mens: die gevoelige seun, die onverskrokke jongman, die onverbiddelike voorvegter vir sy volk, die hooggeagte staatsman en altyd en te alle tye die toegewyde Christen en Calvinis wat homself en alles wat hom raak, aan die Skrif toets.

Met absoluut eerlikheid maar met eerbied en begrip, met warmte en deernis - en met subtiele humor - word die groot volksman vir ons geteken , en juis om sy menslikheid, sy twyfel oor sy eie swakheid en sy stryd met homself waarin ons insae kry, sien ons hom met groter agting en liefde en kom hy sterker voor ons staan.

Die hele boek is geskryf in die idioom van die tyd en die mense van die twee Boererepublieke, en die skryfster het nie alleen ‘n indrukwekkende kennis van die tydperk nie maar ook ‘n skerp aanvoeling vir die kleur en atmosfeer van hierdie dae; die slopies biltong, die soetolie en balsemkopiva, die misvloere en ledekante, die wilde boswêreld met leeus en olifante, die mense met hul boerehumor en sin vir die wesentlike in ‘n werklike situasie.

Recently viewed

'n Huis vir Nadia - Dalene Matthee
Secondhand
R70.00
Cal Tjader - Goes Latin (Vinyl)
New
R609.00
Antec GSK 750W PCIe 5.1 Gen5 80 PLUS Gold Fully Modular Power Supply
New
R2,249.00