This auction has been won.
View other items offered by The Book Traders5123
Leading
Merovee82 1 × R45.00
5 Mar 13:42

Similar products

Anna M Louw - Die donker kind
R40.00
Die Onverdeelde Uur / Anna M. Louw
R35.00
Die Groot Gryse
R150.00
DIE GROOT GRYSE BY ANNA M LOUW
R29.00
Die Groot Gryse - Anna M. Louw
Sold

Die Groot Gryse - Anna M. Louw

1 was available / secondhand
R10.00 minimum increment
R45.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT3035
Bob Shop ID
91511619

Die Groot Gryse - Anna M. Louw - Tafelberg - 1968, eerste uitgawe - 271pp - Hardebandin goeie toestand, stofomslag toon 'n paar kleefband merkies, maar is in baie goeie toestand - Intern: een vorige eienaarskap op eerste blad, verder baie skoon en stewig gebind.

 

Hierdie boek is ‘n histories roman waarin feit en verbeelding, werklikheid en fiksie maasterlik saamgeweef is, met ontsag vir die historiese waarheid, met fyn aanvoeling vir atmosfeer en die innerlike lewe van die mens en met besondere filosofiese siening en insig. Paul Kruger, die hooffigguur, is die laspunt waar al die panele van ‘n groot waaier van gewone en buitengewone mense, opsienbarende gebeure en bekoorlike klein insidente bymekaarkom en op heel besondere wyse voor ons opval.

Hier is geen verheffing van ‘n volksheld tot ‘n smeltlose heilige nie, hier is net ‘n eerlike uitbeelding van Paul Kruger as mens: die gevoelige seun, die onverskrokke jongman, die onverbiddelike voorvegter vir sy volk, die hooggeagte staatsman en altyd en te alle tye die toegewyde Christen en Calvinis wat homself en alles wat hom raak, aan die Skrif toets.

Met absoluut eerlikheid maar met eerbied en begrip, met warmte en deernis - en met subtiele humor - word die groot volksman vir ons geteken , en juis om sy menslikheid, sy twyfel oor sy eie swakheid en sy stryd met homself waarin ons insae kry, sien ons hom met groter agting en liefde en kom hy sterker voor ons staan.

Die hele boek is geskryf in die idioom van die tyd en die mense van die twee Boererepublieke, en die skryfster het nie alleen ‘n indrukwekkende kennis van die tydperk nie maar ook ‘n skerp aanvoeling vir die kleur en atmosfeer van hierdie dae; die slopies biltong, die soetolie en balsemkopiva, die misvloere en ledekante, die wilde boswêreld met leeus en olifante, die mense met hul boerehumor en sin vir die wesentlike in ‘n werklike situasie.

 

 

Recently viewed

Hotwheels ~ TM & O Hanna Barbara
R40.00 No bids

Customer ratings: 1 ratings

A Plus Verkoper; Vinnige versending, Deeglike verpakking; Boek in pragtige kondisie; Uitstekende waarde vir geld.
14 Mar 2013