Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie is ou skoolboeke met potlood aantekeninge. Baie goeie toestand, hardeband met omslag.
"Paul Kruger, die hooffiguur, is ook die laspunt waar al die panele van 'n groot waaier van gewone en buitengewone mense, opsienbarende gebeure en bekoorlike klein insidente bymekaarkom en op heel besondere wyse voor ons oopval. Hier is geen verheffing van 'n volksheld tot 'n smettelose heilige nie, hier is net een eerlike uitbeelding van Paul Kruger as mens: die gevoelige seun, die onverskrokke jongman, die onverbiddelike voorvegter vir sy volk, die hooggeagte staatsman en altyd en te alle tye die toegewyde Christen en Calvinis wat homself en alles wat hom raak, aan die skrif toets"
Geen Boere Afrikaner se boekrak mag dit ontbreek nie.
R30 posgeld en verpakking