Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Aktiwiteitsboek met 160 bladsye propvol tawwe tongknopers, lawwe rympies, woord soekblokke, skaterlagvrae, grappies, raaisels, idees vir poetse, 'n snaakse storie en nog baie meer!
In die klaskamer, in die motor of by die huis elke bladsy van dié boek is vol geprop met prettige dinge om te doen, te ontdek, te soek en te sê.