Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Vyftig beroemde verhale oorvertel deur Len Strydom. |
Jaar | 1975 (Tweede druk) |
Uitgewer | Human & Rousseau |
Bladsye | 448 |
Toestand | Hardeband, stofomslag, toegedraai in plastiek, ouderdomsvergeling, ruggraat effens verweer, andersins in goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.