Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1969 Uitgawe in hardeband met stofjas. Bibplakker voor in boek verwyder en swart koki merke op skutblad. Naam van vorige eienaar op voorste blad. Die verhaal van 'n vetbalie, 'n Transportryer en gesteelde goud.....lekker leesstof!
Boek stewig en goed gebind.
Toestand 5/10