Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie lieflike storieversameling bevat 40 diereverhale van regoor die wereld. Storieverteller Bob Hartman het aangrypende, trasisionele stories gekies en verwerk, en dit is ideaal om met vandag se kinders te deel. Diere van alle soorte regte diere en die uit die verbeelding bevolk hierdie bekoorlike versameling fabels en volksverhale. Elke storie is perfek vir voorlees en pret om self te lees - kinders van alle ouderdomme sal hierdie boek geniet. Agterin die boek is daar ook 'n gids vir ouers oor hoe om die stories saam met hul kinders te geniet of wenke oor hoe om die stories met 'n gehoor te deel. Die stories kan hardop gelees word en later self gelees word, en Die groot storieverteller slaaptydboek sal jare van plesier verskaf vir kinders van alle ouderdomme.
ISBN: 9780798157278
Pages: 128
Hardcover
Human & Rousseau, 2012
Very good condition
B63