Die Groot Storieverteller Diereboek - Bob Hartman & Krisztina Kallai Nagy Die Groot Storieverteller Diereboek - Bob Hartman & Krisztina Kallai Nagy
Die Groot Storieverteller Diereboek - Bob Hartman & Krisztina Kallai Nagy Die Groot Storieverteller Diereboek - Bob Hartman & Krisztina Kallai Nagy

Die Groot Storieverteller Diereboek - Bob Hartman & Krisztina Kallai Nagy

1 available / secondhand
R165.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
645066090

Hierdie lieflike storieversameling bevat 40 diereverhale van regoor die wereld. Storieverteller Bob Hartman het aangrypende, trasisionele stories gekies en verwerk, en dit is ideaal om met vandag se kinders te deel. Diere van alle soorte – regte diere en die uit die verbeelding – bevolk hierdie bekoorlike versameling fabels en volksverhale. Elke storie is perfek vir voorlees en pret om self te lees - kinders van alle ouderdomme sal hierdie boek geniet. Agterin die boek is daar ook 'n gids vir ouers oor hoe om die stories saam met hul kinders te geniet of wenke oor hoe om die stories met 'n gehoor te deel. Die stories kan hardop gelees word en later self gelees word, en Die groot storieverteller slaaptydboek sal jare van plesier verskaf vir kinders van alle ouderdomme.

ISBN: 9780798157278

Pages: 128

Hardcover

Human & Rousseau, 2012

Very good condition

B63


Add to cart

Recently viewed

See more
32% OFF
W204 Control Arm + Ball Joint Lower Lh 2007-2013
R1,062.50 R1,562.50
Marlin Kids Fibre Tip Pens 24
R42.90
3% OFF
Contactor 630 A 400 V Co Cjx2 630 400 V
R16,726.74 R17,160.99
The Bedside Book of More and Meaner Insults | William Cole and Louis Phillips (Eds.)
R50.00

Similar products

DIE GROOT SANGBOEK
R250.00
Charlie En Die Groot Glashyser -- Roald Dahl
R68.00
Ben en die groot toets - Zuléka Smit
R200.00
Die Groot Afrikaanse Verhaalboek Hendrik van der Merwe Scholtz 0624028887
R70.00