| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Ellen G White
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Die Groot Stryd deur Ellen G White
Hierdie boek, Die Groot Stryd, is uitgegee om ons mee te deel dat 'n onversoenlike stryd aan die gang is tussen goed en kwaad en ons weet dat ons DEELNEMERS in hierdie stryd is. Ons eis 'n bepaalde antwoord:
Hoe lank sal die stryd duur?
Hoe sal dit eindig?
Maar die vraag raak ons nog dieper: Hoe kan die stryd in my eie hart beslis word?
In hierdie boek, wat in meer as veertig tale vertaal is, word die huidige groot stryd waarin daar so baie lewensbelangrike dinge op die spel is en waarin niemand neutraal kan wees nie, eenvoudig, duidelik en kragtig uiteengesit.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.