This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27539

Similar products

Die Kommunisme - Klassieke Marxisme - Kotze
Secondhand
R55.00
DIE BRITSE OWERHEID EN DIE GROOT TREK - C.F.J. MULLER (1947)
Secondhand
R100.00
50% OFF
Die Britse Owerheid en die Groot Trek - C.F.J.Muller
Secondhand
R490.00 R980.00
Die moeg-gesoek blokraaigids Adri Burger
Secondhand
R75.00
Die Groot Trek - Ongesensor - Robin Binckes & Adri Kotze
Sold

Die Groot Trek - Ongesensor - Robin Binckes & Adri Kotze

Secondhand 1 was available
R190.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
419787511

2014 sagteband met 558 bladsye in goeie toestand. R65 posgeld in SA.

In die vroee beplanningsfase van die Vryheidspark was Robin Binckes 'n lid van die subkomitee oor geskiedenis. Die mate van debatvoering en bespreking - meestal heftig - het Binckes verstom. So te se elke bespreking is uit presies die teenoorgestelde siening vertolk. Een van die mees omstrede onderwerpe was die Groot Trek, die Boere se eksodus uit die Kaapkolonie in 1838. Skrywers oor die onderwerp het tradisioneel die gebeure nie net uit die perspektief van "wit geskiedenis" benader nie, maar hoofsaaklik uit die van "Afrikanergeskiedenis". Dit is nog altyd gesien as 'n "Afrikanergebeurtenis", maar dit was allermins. Die Groot Trek en die gebeure wat daartoe aanleiding gegee het, het elke deel van die samelewing betrek - Zulu, Sotho, Ndebele, Xhosa, Khoisan, Khoikhoi, Bruin, Brits, Engelssprekende Suid-Afrikaner en Boer - en dit is tyd om die trek in daardie lig, in die konteks van 'n onbevooroordeelde, moderne Suid-Afrika, uit te beeld. Soos wat gewoonlik die geval is in geskiedenis, hou al die gebeure verband met mekaar. Dit is onmoontlik om die Groot Trek te skei van gebeure wat terugstrek tot by die Portugese ontdekkingsreisigers, aangesien daardie vroee verwikkelinge die agtergrond geskep het vir die redes vir die Groot Trek. Die meeste skrywers het op die trek self gefokus terwyl Binckes 'n bree benadering gevolg het wat die impak van die vroeere wit invalle en migrasies - Portugees, Hollands, Frans en Brits - op suidelike Afrika bestudeer. So kan die trek en die oorsake daarvan beter verstaan word. Waar moontlik het Binckes die weergawes van ooggetuies gebruik en dit bevestig met die perspektiewe van vooraanstaande geskiedkundiges. Die eindproduk is 'n objektiewe en omvattende rekord van een van die seminale gebeure in Suid-Afrikaanse geskiedenis. Hierdie boek toon dat die Afrikaner 'n belangrike rolspeler in die Suid-Afrikaanse gemeenskap is, was en altyd sal wees - maar dit beeld die Afrikaner ook uit as deel van 'n groter prentjie. Die skrywer distansieer hom van die karakters wat die afgelope twee eeue as edel gestereotipeer is en beeld hulle lewensgetrou uit: wonderlike, heldhaftige mense met menslike gevoelens, sterk punte en tekortkominge.

Recently viewed

See more
15% OFF
Golf 1 Gearbox Mounting 96-
New
R193.70 R227.50
39% OFF
Adjustable Magnetic Double Sided Art Drawing Board Easel for Toddler Kids
New
R1,353.00 R2,200.00
... and the truth shall set you free - David Icke
Secondhand
R220.00
Pentax Takumar 400mm f/4 SLR Lens Super-Multi-Coated
Secondhand
R4,750.00