This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

"""Meneer die Speaker!"" Uit die Politieke Plakboek van Japie Basson"
Secondhand
R300.00
Vegter en hervormer. Grepe uit die toesprake van PW Botha.
Secondhand
R120.00
Die Bantoebeleid van Theophilus Shepstone 1845-1875, Die Geskiedenis van Graanbou aan die Kaap 17...
Secondhand
R185.00
Heldin uit die vreemde - verhaal van Emily Hobhouse - Rykie van Reenen
Secondhand
R65.00
Die Groot Trek - Verlos Van Britse Heerskappy: Eksodus Van Die Boere Uit Die Kaapkolonie, 1836 (Afri
Sold

Die Groot Trek - Verlos Van Britse Heerskappy: Eksodus Van Die Boere Uit Die Kaapkolonie, 1836 (Afri

New 2 were available
Indicative market price: R355.00
R281.00
21% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
FXHN-3038-G470
Bob Shop ID
433569336
Die Groot Trek - Verlos Van Britse Heerskappy: Eksodus Van Die Boere Uit Die Kaapkolonie, 1836 (Afri picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 10 working days



In die vroee beplanningsfase van die Vryheidspark was Robin Binckes `n lid van die subkomitee oor geskiedenis. Die mate van debatvoering en bespreking - meestal heftig - het Binckes verstom. So te se elke bespreking is uit presies die teenoorgestelde siening vertolk. Een van die mees omstrede onderwerpe was die Groot Trek, die Boere se eksodus uit die Kaapkolonie in 1838. Skrywers oor die onderwerp het tradisioneel die gebeure nie net uit die perspektief van "wit geskiedenis" benader nie, maar hoofsaaklik uit die van "Afrikanergeskiedenis". Dit is nog altyd gesien as `n "Afrikanergebeurtenis", maar dit was allermins. Die Groot Trek en die gebeure wat daartoe aanleiding gegee het, het elke deel van die samelewing betrek - Zulu, Sotho, Ndebele, Xhosa, Khoisan, Khoikhoi, Bruin, Brits, Engelssprekende Suid-Afrikaner en Boer - en dit is tyd om die trek in daardie lig, in die konteks van `n onbevooroordeelde, moderne Suid-Afrika, uit te beeld. Soos wat gewoonlik die geval is in geskiedenis, hou al die gebeure verband met mekaar. Dit is onmoontlik om die Groot Trek te skei van gebeure wat terugstrek tot by die Portugese ontdekkingsreisigers, aangesien daardie vroee verwikkelinge die agtergrond geskep het vir die redes vir die Groot Trek. Die meeste skrywers het op die trek self gefokus terwyl Binckes `n bree benadering gevolg het wat die impak van die vroeere wit invalle en migrasies - Portugees, Hollands, Frans en Brits - op suidelike Afrika bestudeer. So kan die trek en die oorsake daarvan beter verstaan word. Waar moontlik het Binckes die weergawes van ooggetuies gebruik en dit bevestig met die perspektiewe van vooraanstaande geskiedkundiges. Die eindproduk is `n objektiewe en omvattende rekord van een van die seminale gebeure in Suid-Afrikaanse geskiedenis. Hierdie boek toon dat die Afrikaner `n belangrike rolspeler in die Suid-Afrikaanse gemeenskap is, was en altyd sal wees - maar dit beeld die Afrikaner ook uit as deel van `n groter prentjie. Die skrywer distansieer hom van die karakters wat die afgelope twee eeue as edel gestereotipeer is en beeld hulle lewensgetrou uit: wonderlike, heldhaftige mense met menslike gevoelens, sterk punte en tekortkominge.

Features

SummaryIn die vroee beplanningsfase van die Vryheidspark was Robin Binckes `n lid van die subkomitee oor geskiedenis. Die mate van debatvoering en bespreking - meestal heftig - het Binckes verstom...
AuthorRobin Binckes (Author), Adri Kotze (Author)
Publisher30 Degrees South Publishers
Release date20141001
Pages559
ISBN1-928211-27-5
ISBN 13978-1-928211-27-3

Recently viewed

See more
Stainless Steel T Bolt Clamps. - Sy84 (Doe)
New
R249.00
CANADA 1962 QUEEN ELIZABETH II
Secondhand
R2.00
70 Years - Adults - T-Shirt
New
R349.00
South african pottery
Secondhand
R200.00