Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Toestand: Baie goed. Twee stukkies kleeflint aan die binnekant van elke die voorste en agterste omslag.
Formaat: Hardeband
Bladsye: 942
Uitgegee: 2005 (Tafelberg)
ISBN: 9780624039310
Die grootste versameling Afrikaanse poësie in een volume. Oorspronklik begin deur D. J. Opperman, is hierdie 2001 uitgawe van die Groot Verseboek nog meer uitgebrei en meer verteenwoordigend van die wydte en diepte van Afrikaanse poësie.
2005 Herdruk met regstelling van tipografiese en ander glipse in die eerste uitgawe.