Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
We combine postage, so do look at our other items on offer.
Dispatched within 2 business days.
Condition : Good.
Naam van vorige eienaar binne in.
Wanneer Sophie uit haar bed ontvoer word deur ‘n reus met tennisbaan-treë en enorme groot ore, verwag sy die ergste. Maar Sophie is gelukkig. Die GSR is baie sagmoediger as sy afgryslike bure, wat vir ‘n tydverdryf elke nag slapsoetige kidderen opgopsel. Daar is die Hompvleisvreter, die Beenknerser, die Manneklemmer, die Bloedslurper en die Jagterslagter, om net ‘n paar bloedskommelendes te noem. Sophie en die GSR bedink saam ‘n plan om die mensdommes van hierdie nare klomp te red. Meesterlik vertaal deur Mavis de Villiers.
Title | Die GSR |
Authors | Roald Dahl, Quentin Blake |
Edition | 2nd |
Publisher | Tafelberg, 2007, Paperback |
ISBN | 0624046095, 9780624046097 |
Length | 178 pages |
Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.
Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.