This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by PTO Books and Vinyl2954

Similar products

Die Halwe Kring -- N. P. Van Wyk Louw Die Halwe Kring -- N. P. Van Wyk Louw Die Halwe Kring -- N. P. Van Wyk Louw Die Halwe Kring -- N. P. Van Wyk Louw Die Halwe Kring -- N. P. Van Wyk Louw Die Halwe Kring -- N. P. Van Wyk Louw Die Halwe Kring -- N. P. Van Wyk Louw
Die Halwe Kring -- N. P. Van Wyk Louw Die Halwe Kring -- N. P. Van Wyk Louw Die Halwe Kring -- N. P. Van Wyk Louw Die Halwe Kring -- N. P. Van Wyk Louw
Die Halwe Kring -- N. P. Van Wyk Louw
+3
Sold

Die Halwe Kring -- N. P. Van Wyk Louw

Secondhand 1 was available
R40.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings
Product code
HJGC
Bob Shop ID
682094545

Toestand : Goed.

Agste druk, Tafelberg, 1976 - Digbundel - 99pp. ISBN 0624000575.

Die halwe kring is n groot vooruitgang op sy debuutbundel. Die titel dui die sentrale tema aan, naamlik die voltooiing van die oopgelate kring van die lewe in sy vele gedaantes. Louw beweeg in hierdie bundel weg van die streng persoonlike belydenisvers en subjektiewe gevoelens en bied sy werk aan teen die agtergrond van die universele. Dit is dan in sy tematiek van die religieuse problematiek, die sin van die aardse lewe en van die eie bestaan waarin hy die grootste vooruitgang maak. 

Reeds in die aanvangsgedig, Opdrag, word die besef uitgespreek dat digterskap n eensame roeping is wat nie soek na troos en gebed nie, maar na die min maar suiwer woorde. Die geding met God word verder gevoer met gedigte soos Ecce homo (waarin die probleem van die mens wat deur God alleen gelaat is, lei tot n vereenselwiging met die Christus-mens se angs, Sy lyding en Sy dood); Die profeet (met indringende selfontleding en belydenis van die roeping van die profeet, waarin die pyn en onsekerheid om God te volg tot uiting kom in die teenstellings rus en onrus, opstand en aanvaarding, sekerheid en twyfel, trots en deemoed en enkeling en massa); en Lucifer (met die indrukwekkende weergawe van die duiwel se opstand teen die grimmige God en sy daaropvolgende val deur kosmiese ruimtes). Paniese angs loop eindelik uit op aanvaarding van God se mag in sy eie dood. In hierdie gedig word die angs van die spreker doeltreffend oorgedra deur die beelding asook die ritme van die versreëls. Die ode Aan die Skoonheid is gerig aan God, wat die halwe kring van sy outonome jeug voltooi, maar ook aan die digkuns, wat n soeke is na ware skoonheid en suiwerheid. 

Filosofies interessant en insiggewend is die verse oor Dostojewski, wat in lydsaamheid en geduld eindelik sy beleë wysheid bereik, en Nietzsche, wat in teenstelling gevul is met vitalisme en opstand. Hierdie gedigte verteenwoordig dus teenpole van lewensbeskouing, wat twee helftes van die geheel kan simboliseer en aansluit by die bundeltitel. Ook die liefdesliriek bereik nuwe hoogtes met gedigte soos Nog in my laaste woorde (waar die jy wat hier aangespreek word n geliefde of die Skoonheid kan wees, wat alles van die mens eis en hom tot onrus dwing) en Jy was n kind (waarin daar n teenstelling is tussen die onrus en verdriet van die spreker en die rus van die vrou). 

Die siklus Gedagtes, liedere en gebede van n soldaat is n moderne soort nasionalistiese poësie, met die enkeling wat as soldaat en geestelike held geskei is van die massa, maar tog n taak het om aan te hou veg om die goeie saak. Treffend hier is die eenvoudige Klein gebed: Van die hande wat verag word met uitbeelding van die gewone arbeider se lot, en Miskien ook sal ons sterwe, wat die getrouheid aan die self en teenstand teen die hulle wat die hoogste in die spreker wou vernietig, vooropstel. 

Veral die siklus Vier gebede by jaargetye in die Boland met sy vergeestelike siening van die natuur, verteenwoordig n nuwe hoogtepunt in sy digkuns en is steeds van die mooiste natuurpoësie in Afrikaans. Dit kan ook op n ander vlak as liefdesgedigte gelees word. Vroegherfs skets die rypwording in die natuur deur die fisiese verandering in die akkerblare, wingerd, lug, blomme en vallende blare, met die sekstet wat n bede van die spreker is om geestelike helderheid. Die herhaling van woorde soos laat en val, ryp en wind dien as effektiewe skakeling tussen die fisiese en geestelike dimensies. 

Uit hierdie ligte herfs neem die motief van die eerste sonnet verder. Dinge kry nou daaglikse vervulling, met die smart wat deel van die wording en noodsaaklik vir die rypingsproses is. Winter word voorgestel as n rusperiode wat noodsaaklik is vir die skielike uitbreek van nuwe lewe. Eerste sneeu is die vervulling ná die wordingsproses van die vorige sonnette en met hierdie vervulling word die smart opgehef en maak die skoonheid sy intrede. 

Die halwe kring word in 1940 met die Hertzogprys bekroon.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Customer ratings: 1 ratings

Very happy. Thank you
30 Jun 2026
Don't miss out on the latest deals!