Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Hand van Moskou in Suid-Afrika deur dr PJ Meyer - Anti-Kommunistiese Inligtingsreeks No 5. A5, sagteband, 30 bls. Buiteblad effens verweer, boek in algemene goeie toestand.
Het u geweet dat Moskou op een tydstip 'n eie verteenwoordiger gestuur het om leiding aan die Kommunistiese Party in SA te gee; dat 2 verteenwoordigers van die SA kommunistiese Party in 1935 na Moskou gegaan het en nooit weer teruggekeer het nie; dat Johannesburgse stadsbestuur vir enkele dae omskep was in 'n "sowjet" op Russiese model? Nog baie ander sonderlinge gebeurtenisse word in hierdie artikel vir die eerste keer vir die Afrikaanse leser aangebied...