This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Die Krag van 'n Vrou wat Bid - Stormie Omartian
Secondhand
R60.00
Die oorvloed wat God gee
Secondhand
R60.00
Die oorvloed wat God gee
Secondhand
R30.00
Die krag van 'n vrou wat bid
Secondhand
R35.00
Die Hand Wat Die Spykers Ingeslaan Het - 'n Verhaal Oor Die Man Wat Vir Jesus  (Afrikaans, Paperback Die Hand Wat Die Spykers Ingeslaan Het - 'n Verhaal Oor Die Man Wat Vir Jesus  (Afrikaans, Paperback Die Hand Wat Die Spykers Ingeslaan Het - 'n Verhaal Oor Die Man Wat Vir Jesus  (Afrikaans, Paperback
Die Hand Wat Die Spykers Ingeslaan Het - 'n Verhaal Oor Die Man Wat Vir Jesus  (Afrikaans, Paperback Die Hand Wat Die Spykers Ingeslaan Het - 'n Verhaal Oor Die Man Wat Vir Jesus  (Afrikaans, Paperback Die Hand Wat Die Spykers Ingeslaan Het - 'n Verhaal Oor Die Man Wat Vir Jesus  (Afrikaans, Paperback
Sold

Die Hand Wat Die Spykers Ingeslaan Het - 'n Verhaal Oor Die Man Wat Vir Jesus (Afrikaans, Paperback

New 10 were available
Indicative market price: R100.00
R83.00
17% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
THRM-230-G780
Bob Shop ID
367953406
Die Hand Wat Die Spykers Ingeslaan Het - 'n Verhaal Oor Die Man Wat Vir Jesus  (Afrikaans, Paperback picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days



Oordink die waarheid en doel van Jesus se dood en opstanding.

Terwyl hy herstel van 'n wond wat hy in die Eerste Wreldoorlog opgedoen het, ontdek 'n soldaat wat in die Midde-Ooste gestasioneer is een van die mees opspraakwekkende argeologiese vondste in eeue. Omstandighede keer egter dat hy dit verder kan ondersoek. Maar een aand in 1920 maak hy die houtkissie oop en ontdek binne-in 'n stuk perkament, drie spykers en die beentjies van 'n man se regterhand. En so ontvou die verhaal van Scipio Martialis, 'n Romeinse soldaat uit Christus se tyd; die verhaal van die man wat vir Jesus Christus gekruisig het.

Die hand wat die spykers ingeslaan het voer jou mee op 'n man se aangrypende reis deur die belangrikste gebeurtenis in die geskiedenis van die wreld. Skrywer J. Fletcher Ray teken Jerusalem in die eerste eeu na Christus en vertel hoe die geboorte, lewe en dood van Jesus gewone mense deel gemaak het van God se groot plan vir die verlossing van die mensdom. Elkeen wat daardie Vrydag op Golgota was, kon nie anders as om geraak te word deur Jesus se dood nie. Veral nie die Romeinse soldaat wat die spykers in Jesus se hande en voete moes inslaan nie.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Hand that Drove the Nails

Features

SummaryOordink die waarheid en doel van Jesus se dood en opstanding. Terwyl hy herstel van 'n wond wat hy in die Eerste Wêreldoorlog opgedoen het, ontdek 'n soldaat wat in die Midde-Ooste gestasioneer is een van die mees opspraakwekkende argeologiese vondste in eeue...
AuthorJ. Fletcher Ray
PublisherChristian Art Books
Release date20060516
Pages199
ISBN1-86829-493-5
ISBN 13978-1-86829-493-0
Die Hand Wat Die Spykers Ingeslaan Het - 'n Verhaal Oor Die Man Wat Vir Jesus  (Afrikaans, Paperback Picture 1Die Hand Wat Die Spykers Ingeslaan Het - 'n Verhaal Oor Die Man Wat Vir Jesus  (Afrikaans, Paperback Picture 2

Recently viewed

See more
Sal ek kan aanhou glo deur Hannes Koornhof
Secondhand
R15.00
THE BAND PERRY - Pioneer (CD) 060253732762 NM
Refurbished
R55.00
Far Cry 2 - Sony PlayStation 3 / PS3 Game
Secondhand
R119.00
🇿🇼 1965 Rhodesian Independence Commemorative Medal – Ian Smith – Original Case – Historic Politic
Secondhand
R1,000.00 No bids