Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: J. Fletcher Ray
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Een aand in Junie 1920 het hy, bewend van opgewondenheid, ou Guiseppe se kissie oopgemaak en die seëls aan die dokumente gebreek. Daar was rol op rol perkament, alles in 'n goeie toestand.
Hy het in die kissie rondgevroetel en 'n lang, dik spyker uitgehaal, rooi van die roes. Hy het verder gevroetel.
Met 'n kreet van afsku het hy die gevlekte bene van 'n man se hand uitgehaal. Dit was die volledige stel beentjies van 'n regterhand Daar was nog twee spykers en 'n klein stukkie papirus ...
So begin hierdie merkwaardige verhaal van Scipio Martialis, opgeteken deur 'n oudstudent in Grieks en Aramees; 'n man wat deur 'n verdwaalde koeël in 1916 aan die Italiaanse oorlogsfront en verdere toeval in 'n eienaardige situasie beland het: 'n situasie waarin hy moontlik die grootste openbaring in 2000 jaar beleef het.
Dit is die verhaal van die hand wat die spykers ingeslaan het.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.