Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1961 hardeband met stofomslag 96 bladsye, hierdie is n ex biblioteekboek dus lees asb die volgende;
die stofomslag het merkies aan nen wit stickertjie aan die rugkant onder, hardeband toestand goed, daar is stempels ens in die boek, geel sellotape merke voor en agter in boek,teks is skoon en die binding goed, versending R25 in RSA - geen oorsese versending