Die Hart Van Moab - D.F. Malherbe

Die Hart Van Moab - D.F. Malherbe

New 1 available
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R130.00
Shipping
Free shipping is available from Aristata Boekwinkels for all orders above R800.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R800.00 from Aristata Boekwinkels
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
BFN9789000064816
Bob Shop ID
643336521

Die hart van Moab wys eer, wilskrag en doelgerigtheid uit as vernaamste lewensriglyne. Tussen die Moabiete en Hebreërs het daar ân eeu-oue vete bestaan. Met wisselende sukses het hulle mekaar teengestaan, totdat die Hebreërs die groot Moabitiese koning, Eglon, op verraderlike wyse vermoor en sy leërmagte ân beslissende neerlaag toegedien het. Langsaam egter het die Moabiete weer op die been gekom en Azkar, ân reusagtige Enakiet, word die draer van die nasionale wraakgedagte. Deur sy aansteeklike geesdrif slaag hy daarin om al die kragte van sy nasie te mobiliseer teen die erfvyand en in sy hart hoor hy âœdie onverwoesbare hartklop van Moabâ. Azkar se grootse visioene van nasionale oorwinning en welvaart word egter wreed ontnugter deur die afvalligheid van die skone Ruth, dogter van die Moabitiese koning Eglon, vir wie hy lief is. Hy pleit egter tevergeefs by haar, want onder die invloed van Naomi het sy die ware God leer ken, en só afkerig geword van die heidense afgodediens dat sy ân armoedige en onsekere bestaan in ân vreemde land verkies het bo die hoogste eer in haar eie land. Azkar gaan na die land van die Hebreërs om Ruth met sy liefde terug te wen en om die sterkte van die vyand te verken. Op die bruilof van Boaz en Ruth word hy egter verneder en by sy terugkeer na Moab mobiliseer hy die leër vir die groot stryd teen die Hebreërs. Nog voor hy die sein vir die verenigde aanval op die Hebreërs kan gee, word ân groot gedeelte van sy land oorrompel deur plunderende woestynhordes en Azkar en sy twee vernaamste hoofmanne sterf. Die aanhaling voor die titelblad is van belang vir volle begrip van die roman se boodskap: âœZou een volk kunnen geboren worden op eene eenige reize? Jes. 66:8â. Azkar het sy taak volbring, want hy het die Moabiete nasiebewus gemaak en hul vaderlandsliefde aangewakker. Al verdwyn hy van die toneel, en al word die vryheidsoorlog vertraag deur die onverwagte inval uit die woestyn, vroeër of later moet die stryd teen die Hebreërs losbars. Die hart van Moab word eervol vermeld tydens toekenning van die Hertzogprys vir 1933.

TITLE: Die Hart Van Moab

AUTHOR: D.F. Malherbe

PUBLISHER: Nasionale Pers Beperk

DATE PUBLISHED: 1940

PLACE PUBLISHED: Suid-Afrika

PAGES: 253

BINDING: Hardeband

LANGUAGE: Afrikaans

DIMENSIONS: 182x140x22

WEIGHT: 400g

Add to cart

Recently viewed

See more
Tales of Mystery & Suspense by Rob Marsh
Secondhand
R60.00
32% OFF
Brother DR-361CL Brother Drum Unit for HLL8350CDW MFCL8600CDW MFCL8850CDW
New
R2,845.00 R4,198.00
NETHERLANDS - Queen Wilhelmina 1946
Secondhand
R3.20
5% OFF
Contactor Din Rail Mount 9 A 230 V (N/O) Co Cjx2 0910 W 230 V
New
R185.14 R194.99

Similar products

Die Bergstroom Ruis -- D. F. Malherbe
Secondhand
R48.00
Die Bergstroom Ruis / D. F. Malherbe
Secondhand
R35.00
Die Slagmes an ander nagelate verhale - D F Malherbe
Secondhand
R85.00
MALHERBE, D.F. - Spore van Vleiland - (Hardeband)
Secondhand
R38.00