Die Hartklop van Gevoel deur MC Botha. 1ste uitgawe. H/B. 99 pp. Die Hartklop van Gevoel deur MC Botha. 1ste uitgawe. H/B. 99 pp.
Die Hartklop van Gevoel deur MC Botha. 1ste uitgawe. H/B. 99 pp. Die Hartklop van Gevoel deur MC Botha. 1ste uitgawe. H/B. 99 pp.

Die Hartklop van Gevoel deur MC Botha. 1ste uitgawe. H/B. 99 pp.

1 available / secondhand
R455.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
A0781
Bob Shop ID
646444937

n Skaars eksemplaar van die bekende joernalis, skrywer en dramaturg MC Botha se debuutbundel kortverhale. Die boeiende verhale gaan hoofsaaklik oor die verhouding tussen mense, veral dié tussen man en vrou. 

Wat dié boek besonders maak, is dat die omslagontwerp deur die bekende kunstenaar Walter Battiss gedoen is. MC was Battiss se motorbestuurder tydens die skilder se afskeidsreis deur Suid-Afrika. Die reis het in Mei 1982 geëindig toe Battiss in die Mount Nelson Hotel ingetrek het. In Augustus van dieselfde jaar is Battiss oorlede.

Eerste uitgawe In 1980 deur Perskor gepubliseer. Die stofomslag is in n goeie toestand met klein randskeurtjies en verwering by die voue. Die binneblaaie is vergeel, maar netjies en skoon. Bruin kolletjies bo-aan bladblok.


Add to cart

Recently viewed

See more
10% OFF
TEKNOSA FRONT LEFT INNER CV JOINT For AUDI Q3 2.0 TFSI (CULB)(16V 132KW) 15-20
R819.00 R909.00
🌱RHUBARB VULCAN CHARD🌱 x 50+ seeds
R45.00
Cliff Jordan & John Gilmore - Blowing In From Chicago (Vinyl)
R485.00
JAN OBLAK - TOPPS `CHAMPIONS/EUROPA LEAGUE` 2023/24 - "SIGNATURE MAN of the MATCH" CARD
R24.00

Similar products

Die Wolkemaker deur WA de Klerk. 2de uitgawe 1962. H/B met omslag. 217 pp.
R85.00
In stede van die liefde deur Etienne van Heerden(1ste uitgawe)
R85.00
Die Verraad, deur Beverly Lewis. 1ste Afrikaanse uitgawe 2006. S/B. 324 pp.
R80.00
Die Stoetmeester deur Etienne van Heerden(1ste uitgawe)
R75.00