Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Hierdie boek gee 'n in-diepte kykie in die lewe van plaaswerkers, hulle omstandighede en veral hul drinkgewoontes en -petaljes. Jacques Theron van die plaas Ronwe in die Boland glo die hart van 'n plaas is sy mense, en sy insig in hul lewens is gegrond op 'n diep-godsdienstige besef dat hul maatskaplike en drankprobleme met hulp en aandag oorkom kan word. Enkele gevallestudies wat hy beskryf bevestig sy lewensfilosofie. |
Jaar | 1991 |
Uitgewer | Boland Drukpers |
Bladsye | 78 |
Toestand | Hardeband goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.